Dawid Vos:


Ons is baie tevrede met ons dvd.dit is pragtig gedoen en selfs die dvd kassie is profesioneel.as ek weer moes trou sal ek Dawie weer vra.hy het my laat tuis voel by my eie troue.Hy het ondervinding met fotos en kan enige paartjie goed help om so n groot dag ordentlik vas te vang want mens wil nie later as dit te laat is teleergestel wees nie.Dont wast your time with the rest, ask the best!


Susan van Emmenis:


Dawie

Ouma San het na die klein stukkie video gekyk, en dink dit is puik! Ek het na die troue vir Mia gesê die een wat die hardste gewerk het met haar troue, was DAWIE!!! En nou kan ek sien dat ek reg was. Ek kan nie wag vir die hele video nie.......

Groete en sterkte met die vervaardiging.

Ouma Sanxxxxx


Mia Lens:


Hi as enige iemand dalk die preview van die trou dvd wil sien dis op youtube onder Mia en CV. Dis net onder 2min maar die kyk werd!! Sal Limpopovideo aanbeveel vir enige bruidspaar!!! Dit was elke sent werd!!! Dankie vir al jou moeite Dawie, ons kan nie wag vir die hele dvd nie!!!!!!


Brian en Veronica Cercva:


Baie dankie Dawie dat jy ons mooiste dag op video vas gevang het. Jou werk, diens en verpakking van video is baie professioneel.

Groete Mnr&Mev Cerva!




Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: